Wat doen hierdie dieet? Verbrand jou vet. Jou metabolisme is vinniger, jy het meer energie, jy verloor gewig en geniet jou kos sonder om vir jou apart kos te maak. Jy kan steeds alcohol drink. Jou wyntjie geniet en n braaivleisie braai. Hoe werk dit? Dit werk deur die inname te beperk van koolhidrate en daardeur die liggaam te forseer om sy eie vet te verbrand vir energie. Jou liggaam gaan dan in ketose in. Indien moontlik moet die dieet vir 12 weke aanmekaar gevolg, om u liggaam te kondisioneer teen koolhidrate. Koolhidrate is die enigste van al die voedselsoorte wat kan vet maak. U sal selfs na u dieet, terwyl u weer meer koolhidrate inneem, gewig verloor. VERLOOR TUSSEN 6-12KG PER MAAND

Testimonials


"Ek het all alles probeer op die mark, van my kos weeg tot koffie en tee wat jou maar maak. ek het by my vriendin gehoor van die wonderwerk dieet waar sy 16kg in 2 maande verloor het. Ek het jou 10 weke paket bestel en in my eerste week 6kg verloor. Daar na het die gewig bly af kom ek weeg nou na 3 maande 64kg en my man is van voor af verlief op my." - Natalie 26kg verloor

"Thank you and your amazing Diet so much. I lost 30kg in 15 weeks by following your system. I was the prettiest girl at my matric farewell, before I started on the "wonderwerk hoe protein diet" no guy would even look at me. Now all the popular girls are my friends and I am dating the head boy. Thanks for helping a girl become a princess." - Tammy lost 30kg

"Dankie dat jou Wonderwerk Diet my trou dag speciaal gemaak het. Toe ons die eerste keer gesels het en ek gehoor het van almal wat gewig verloor het, het dit amper te goed geklink om waar te wees. jy't my gerus gestel en ek het 'n 5 weke paket bestel. Ek het 11kg verloor en weer bestel en toe weer 10kg verloor. My man kon nie glo dis die selfde vrou wat hy gevra het om me te trou nie. Baie dankie vir all jou raad en die wonderwerk van n dieet. All my liefde Suzaan." - Suzaan 23kg verloor